Fritz Deelman en die Swart Eiland

Fritz Deelman en die Swart Eiland

Leon Rousseau / Apr 06, 2020

Fritz Deelman en die Swart Eiland Geruisloos verdwyn die twee manne onder die oppervlak van die swart water Stadig soos in n droom sak hulle deur die pers duisternis dertig sestig negentig meter Die donkerste onder hulle begin lew

  • Title: Fritz Deelman en die Swart Eiland
  • Author: Leon Rousseau
  • ISBN: 9780798143950
  • Page: 311
  • Format: None
  • Geruisloos verdwyn die twee manne onder die oppervlak van die swart water Stadig, soos in n droom, sak hulle deur die pers duisternis dertig, sestig, negentig meter Die donkerste onder hulle begin lewe Op die bodem brand die verblindende skynwerpers van n televisiekamera Die swart vorm van die wrak word sigbaar In die ingewande van die skip vind luitenant FritzGeruisloos verdwyn die twee manne onder die oppervlak van die swart water Stadig, soos in n droom, sak hulle deur die pers duisternis dertig, sestig, negentig meter Die donkerste onder hulle begin lewe Op die bodem brand die verblindende skynwerpers van n televisiekamera Die swart vorm van die wrak word sigbaar In die ingewande van die skip vind luitenant Fritz Deelman en sy Franse makker geen teken van die uraan waarna hulle soek nie Maar wat hulle wel daar ontdek, brind die Suid Afrikaanse Veiligheidspolisie in rep en roer En Fritz Deelman moet kragte meet met die geheimsinnige inwoners van die Swart Eiland.

    • ↠ Fritz Deelman en die Swart Eiland || ☆ PDF Read by ✓ Leon Rousseau
      311 Leon Rousseau
    • thumbnail Title: ↠ Fritz Deelman en die Swart Eiland || ☆ PDF Read by ✓ Leon Rousseau
      Posted by:Leon Rousseau
      Published :2020-01-18T09:15:30+00:00

    About "Leon Rousseau"

      • Leon Rousseau

        Leon Rousseau Is a well-known author, some of his books are a fascination for readers like in the Fritz Deelman en die Swart Eiland book, this is one of the most wanted Leon Rousseau author readers around the world.


    463 Comments

    1. Ek het die boek baie geniet, maar sou die hele reeks saam wou lees. Ongelukkig het ons biblioteek nie almal gehad nie. Dit is definitief leesstof vir tiener seuns. Baie interessant.


    2. A blast from the past. A friend found this in South Africa and send it me a couple of years ago for my birthday.I read the whole collection in the 1970's


    Leave a Reply